Nora Tyers Crèche
Nora Tyers Crèche vier vanjaar 50 jaar.

FOTO II Stellenbosch skooltjie vier 50 jaar!


Nora Tyers Crèche
Vanjaar is ‘n besonderse jaar vir die Nora Tyers Crèche wat sy 50ste bestaansjaar vier. Deel van die verjaarsdagviering was ‘n modeparade wat die skooltjie aangebied het. Die geleentheid, wat op Saterdag 25 April in Rietenbosch Primêr se skoolsaal gehou is, het talle gelok vir ‘n glansgeleentheid waar die kleintjies swierig gelyk het in hul aandrag. Die personeel, bestuurslede van die skool, asook die nuut gekroonde leerders het seker gemaak om ‘n foto te neem.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article