Ná drie dekades van diens groet Kaptein Martin Stellenbosch-polisie vir ‘n nuwe uitdaging. Dié Cloetesviller was tot onlangs die polisiewoordvoerder vir die Stellenbosch-polisiekantoor.
AO André Manus, wat verbonde aan die Kaapse Wynland eenheid vir misdaadintelligensie was, het op 31 Augustus uit die polisiediens getree.
Die Stellenbosch-polisie het lede van die publiek gevra om met moontlike inligting oor die vermiste Pieter Joubert van Devonvallei voorendag te kom.
‘n Gesin van Onder-Papegaaiberg in Stellenbosch was Sondag 5 Julie die nuuste slagoffers van ‘n groep gewapende inbrekers.