It was with song, dance and even a visit from Spiderman that Stellenbosch’s new Pick n Pay store opened in Newinbosch last Thursday (30 April). Staff members welcomed their first…
‘n Eenvoudige gesprek by ‘n markie was die vonk wat die vuur aangesteek en Daniella Smit (16) van die Hoërskool Stellenbosch se passie vir gemeenskapsdiens en jeugleierskap laat ontbrand het.
Matriculants from across the country who are leaders and achievers in academics, culture and sport, and who plan to study at the UFS next year, can enter.
Die Groot-Drakenstein-polisiekantoor het onlangs van sers. Julian Martin afskeid geneem. Hy was vir 16 jaar aandiens by dié polisiekantoor.
Book lovers are in for a treat, as the Cape Winelands town of Franschhoek gears up to host its popular literary festival in May.
Your weekly curated guide to events and happenings in and around Stellenbosch.
The Minister of Basic Education, Siviwe Gwarube, visited Cloetesville High School on Wednesday 22 April along with her colleague Dr Leon Schreiber, Minister of Home Affairs.
Isabella Saulus van Klapmuts het onlangs haar eerste digbundel “Stilte in die geraas” bekendgestel nadat sy begin skryf het om deur die pyn en besef die enigste manier om deur…
The Stellenbosch University Botanical Garden (SUBG) will officially launch its first permanent art collection, the James & Shirley Sherwood Botanical Art Collection, in May.
Sosioloog en navorser Dr. Ilse Eigelaar-Meets was vanjaar die spreker tydens die jaarlikse Johan Cobrink-gedenklesing. Die tema van die geleentheid was “Taal – die instrument wat menslike ontwikkeling kan maak…