The provincial Department of Cultural Affairs and Sport has opened funding applications for organisations and individuals in the arts and culture sector.
Anna Brom, die stigter van die Anna Stigting, sal ter viering van die organisasie se 20ste bestaansjaar saam met haar man, Pierre-Henri Olivier, die 2026- Absa Cape Epic aandurf.
‘n Groep jongmense van Idasvallei het die afgelope naweek lewensreddende vaardighede danksy die VF Plus geleer.
e’Bosch gereed vir ‘n besige jaar vol projekte in al Stellenbosch se dorpies.
In ‘n gemeenskap waar uitdagings dikwels groter as hulpbronne voel, het Kingdom Development Projects (KDP) verlede maand twee vieringe gehou wat wys dat drome wél kan leef wanneer mense saam…
Snaakse, unieke en natuurlike komedie en storievertelling wag by die Drostdy-teater met Aletta se “Effens Anders”.
Nico Pieterse is one of only two certified water sommeliers in South Africa and at the water tasting room at Lanzerac he shares the experience of premium water from around…
Die Stellenbosch Woordfees het inskrywings geopen vir sy kortverhaalkompetisie, met ‘n hoofprys van R30 000. Die kompetisie, nou in sy 11de jaar, verwelkom alle Afrikaanse skrywers. Verhale moet oorspronklik wees,…