Graad 5-meisies in die Wes-Kaap sal vanaf volgende maand gratis HPV-inentings ontvang om hulle teen servikale kanker te beskerm.
Die familie van Emilia George is op soek na antwoorde nadat dié afgetredene onlangs dood is nadat sy die Stellenbosch-hospitaal besoek het.
Dr. Colin Montgomery het agt staatspasiënte bygestaan met gratis intravesikale botox-prosedures tydens Wêreldkontinensieweek.
Slimfone, kragtige rekenaars en kunsmatige intellegensie verbeter daagliks, maar sal nooit menslike aanraking, empatie en emosionele ondersteuning van verpleging kan vervang nie. Só vertel sr. Kay-Lee Gordon wat ‘n verpleegster…
Die Stellenbosch Cancer Warriors het Saterdag 1 November met groot geesdrif ‘n kleur-piekniek gehou. Al is reën voorspel, het die son net betyds deurgebreek en die bekommernis oor die weer…
Dr. Steve Steyn en Mediclinic Stellenbosch het vir die sesde keer gratis katarak-operasies aan 20 pasiënte verskaf. As deel van Oogsorg-bewusmakingsmaand het die oogspesialis se pro bono-inisiatief staatspasiënte gehelp wat…