‘n Strand-gemeenskap eis geregtigheid vir Lavelle Prins ná die 34-jarige verdagte op R500-borgtog vrygelaat word vir strafbare manslag.
Macassar-polisiekantoor vier drie suksesvolle strafsake waarin Alex Joggems 10 jaar vir gewapende roof gekry het, Riydon Adams 15 jaar (vyf opgeskort) vir poging tot moord, en Renogene Rossouw 10 jaar…
Charles Appolis is Vrydag 20 Februarie skuldig bevind aan die moord op Nadia Lotz, die 32-jarige ma van sy drie kinders wat hy op 4 Maart 2023 met ‘n mes…
Twee mans is in die Somerset-Wes-streekhof gevonnis vir ernstige seksuele misdade teen minderjariges – Richard Isaacs (58) van Knoflokskraal het lewenslange tronkstraf ontvang vir die verkragting van ‘n 13-jarige meisie…