Strand-polisie en gemeenskap het tydens imbizo by Rusthof Primêre oplossings vir bendegeweld en alkoholmisbruik in sektor 1 gesoek.
Die Strand-gemeenskapspolisiëringsforum het hul eerste veldtog teen geslagsgeweld in Morkel’s Cottage en Allan Boesak Village gehou en 250 pamflette versprei.
Anti-Gang Unit officers arrested a man in Strand on Saturday 21 March after seizing an unlicensed pistol, ammunition, and crystal methamphetamine packets during a search warrant operation in Rusthof.
Charles Appolis is Donderdag 19 Maart in die Strand-streekshof tot 22 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die moord op Nadia Lotz, die ma van sy drie minderjarige kinders, wat drie…
Drie wetstoepassingsdienste het na ‘n wenk opgetree en meer as 100 stuks onwettige seekos in ‘n Strand-huis se vrieskas gevind, insluitend kreef en perlemoen.
‘n Inwoner beskuldig die polisie van nalatigheid na ‘n noodlottige steekvoorval in Casablanca waar drie mense gesteek is en een gesterf het.
Excellent detective work by Helderberg officers has resulted in three armed robbers being sentenced to 45 years combined imprisonment.
Macassar het ‘n gewelddadige naweek beleef met brandende bande weens kragonderbrekings Vrydag en ‘n ambulansaanval op die N2 Sondagoggend.
‘n 17-jarige en 23-jarige is aangekla van moord na ‘n steekvoorval in Casablanca waar drie mense gewond is en een gesterf het tydens bendegeweld.
CCTV footage and vehicle tracking helped Somerset West police arrest a murder suspect within three hours of a fatal stabbing on Wednesday 11 March.