Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Strand-duo skitter by eerste provinsiale GPF-toekennings
Brent Louis en die onlangs afgetrede adjudant-offisier Nico Beukes het Strand trots gemaak by die eerste Wes-Kaapse GPF-uitnemendheidstoekennings.
-
Strale van sagtheid: Buurtwag gee teddiebeertjies aan kinders met kanker
Terwyl kinders met kanker deur harde tye gaan, bring die Strand Patrol-buurtwag sagtheid in die vorm van teddiebeertjies vir hospitaalkinders.
-
‘Geen antwoorde ná griefskrifte’
‘n Plaaslike gemeenskapsorganisasie het die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en onderwysvakbonde van stilswye beskuldig nadat hulle sedert November griefskrifte ingedien het oor die plasing van alle leerders vir die 2026- akademiese…
-
Geliefde Antie Toy van Lourensiapark groet
Christine Koopman, bekend as “Antie Toy” en Lourensiapark se oudste inwoner van 100 jaar, is verlede Dinsdag (20 Januarie) vreedsaam oorlede nadat sy haar oggendgebed saam met haar dogter voltooi…
-
Geliefde ma van drie op N2 doodgery by Macassar vulstasie
Die geliefde ma van drie, Edwina Sinkfontein, is Sondag (18 Januarie) tragies op die N2 naby Macassar dood toe sy die pad oorgesteek het.
-
Anna-stigter self vir Epic in die saal
Anna Brom, stigter van die Anna-stigting, durf die eerste keer die 692km Absa Cape Epic bergfietsren aan om die stigting se 20ste bestaansjaar te vier en bewustheid vir landelike onderwys…
-
Marshin’ Hendrix wys siel in nuwe liedjie ‘Different’ met Kay Medusa
Strand-kunstenaar Marshin’ Hendrix ontbloot haar siel in nuwe liedjie ‘Different’ – ‘n persoonlike lofsang oor anders wees met Kay Medusa.
-
Drie Strand-mans red gesin uit see nadat boot by Gordonsbaai omslaan
‘n Gehuurde vissersboot met ses familielede slaan om by Gordonsbaai. Drie mans van Strand red hulle na 90 minute in koue water.
-
Man sterf ná noodlottige aanval by begraafplaas in Eikestad
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die moord op ‘n 77-jarige Strand-man wat Saterdag 17 Januarie by ‘n begraafplaas doodgesteek is terwyl hy sy seun se graf besoek het.










