Top

Brekende Nuus

  • Gebou het ineengestort en minstens 2 mense is beseer wat uit aangrensende gebou gered moes word ná kragtige ontploffing Vrydagoggend in Griekse hoofstad se toeristedistrik Plaka (naby antieke Akropolis)

  • Indië se sogenaamde “kakkerlak”-jeugbeweging sal op 2 Oktober landwye betogings van stapel stuur indien die land se hoofverkiesingsbeampte, Gyanesh Kumar, nie teen Saterdag bedank nie

  • Voormalige senator Kyrsten Sinema van Arizona se eertydse lyfwag en minnaar in arres ná hy by haar huis ingebreek en kunswerke van $200 000 in swembad gegooi het

  • Na vinnige verskyning in hof Vrydagoggend is Vusimuzi “Cat” Matlala se tenderbedrogsaak in verband met sy Medicare 24-kontrak ter waarde van meer as R200 miljoen met SAPD in Tshwane tot Dinsdag uitgestel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos