Top

Brekende Nuus

  • Verdagte wat gesoek is in verband met moord op 2 lede van Misdaadintelligensie wat in Mount Edgecombe in lokval gelei is, in Inanda doodgeskiet

  • Mexikaanse “toeriste” kom glo na SA om Groot 5 te sien, polisie glo hulle is chemici wat deur #SinaloaMisdaadkartel gestuur is om metamfetamienlaboratorium op industriële skaal op wildsplaas te begin

  • Vir die eerste keer in 34 jaar kon inwoners van verafgeleë Skotse eiland North Ronaldsay ’n nuwe baba verwelkom! Duncan Wilder Thorstein Traill Suarez Ford is sy naam . . .

  • Polisie in Nkangala-distrik het tydens ’n deursoekings- en beslagleggingsoperasie in Middelburg op vervalste en onwettige goedere ter waarde van meer as R1,5 miljoen beslag gelê

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos