Top
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Welkom Henry Pollock, die Bokke wag vir jou! Ja, hierdie naweek skop die amptelike Bok-seisoen met ’n Nasieskampioenskap-toets teen Engeland…
-
Kabinetaanstelling: Dina Pule in nadat Ramaphosa onder druk swig
Pres. Cyril Ramaphosa het onder druk van die ANC-vroueliga geswig met die kabinetsaanstelling van Dina Pule, wat bevindings van onetiese…
-
Rassie ná Saterdag saam met Jake White in Bok-rekordboeke
Afrigter Rassie Erasmus sal Saterdag vir die 54ste keer in beheer van die Springbokke wees wanneer hulle teen Engeland uitdraf.…
-
Innibos: Hier is die jongspan die BBP’s
Dit is vir Toyota Innibos uiters belangrik dat die jongklomp die fees ten volle geniet en daarom kom laerskoolkinders steeds…
-
Betogings maar net die begin, dreig March and March-leier
’n Massiewe, proaktiewe ontplooiing van die polisie in samewerking met die private veiligheidsektor het die landwye betogings teen onwettige immigrante…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 3 Julie Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi (Ronde van 32) 19:45 Australië t. Egipte 23:45 Argentinië t. Kaap Verde Gholf…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die vyfde uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Junior Bokke te sterk vir Georgië ná taai begin
Dit was allesbehalwe maklik, veral in die eerste kwartier toe Georgië sterk begin het, maar die Junior Bokke het Donderdagaand…
Brekende Nuus
-
Gebou het ineengestort en minstens 2 mense is beseer wat uit aangrensende gebou gered moes word ná kragtige ontploffing Vrydagoggend in Griekse hoofstad se toeristedistrik Plaka (naby antieke Akropolis)
-
Indië se sogenaamde “kakkerlak”-jeugbeweging sal op 2 Oktober landwye betogings van stapel stuur indien die land se hoofverkiesingsbeampte, Gyanesh Kumar, nie teen Saterdag bedank nie
-
Voormalige senator Kyrsten Sinema van Arizona se eertydse lyfwag en minnaar in arres ná hy by haar huis ingebreek en kunswerke van $200 000 in swembad gegooi het
-
Na vinnige verskyning in hof Vrydagoggend is Vusimuzi “Cat” Matlala se tenderbedrogsaak in verband met sy Medicare 24-kontrak ter waarde van meer as R200 miljoen met SAPD in Tshwane tot Dinsdag uitgestel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









