Top
-
Kallie Kriel oor Bokkieweek: ‘Julle beledig Afrikaners met verdagmakery’
“Waarom is dit dat julle rassisme altyd politiek is, en my politiek altyd rassisme?” Hierdie bekende aanhaling van C.J. Langenhoven…
-
‘Onmiddelike ontheffing’ vir Johnson, maar geen goue handdruk nie
President Cyril Ramaphosa het Maandagoggend die bedanking van advokaat Andrea Johnson as hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (IDAC) aanvaar.…
-
Onvoorspelbare vlammehel oorweldig brandbestryders
Brandbestryders in Frankryk en Spanje, wat teen onbeheerde veldbrande veg wat reeds meer as 300 000 mense gedwing het om…
-
Jóú talentvolle kind kan Liewe Heksie weer laat herleef
Jong kunstenaars staan ’n kans om hul tekening in ’n splinternuwe Liewe Heksie-boek te sien. Sedert Verna Vels se eerste…
-
Die Karoo-stof het nog lank nie gaan lê oor Graaff-Reinet se naamsverandering nie
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy is gereed vir sy hofsaak teen die naamsverandering van Graaff-Reinet nadat die Departement van Sport,…
-
‘Muse . . . vertel die ou storie vir ons moderne tyd. Vind die begin’
Hierdie woorde is deel van die inleiding tot Homeros, die antieke Griekse digter van die 8ste eeu v.C., se “Odusseia”,…
-
Mallett: Spoed en kalmte tel in Jantjies se guns
Voormalige Springbok-afrigter Nick Mallett het verduidelik waarom hy glo Rassie Erasmus by Herschel Jantjies gehou het bo Embrose Papier as…
-
Roerende afskeidboodskap: ‘Gilly, jou pyn is verby’
Gillian van Houten, een van Suid-Afrika se bekendste nuusaanbieders en voormalige SABC-nuusleser gedurende die 1980’s en 1990’s, is in die…
-
Kwagga vat dit ‘stap-vir-stap’ op pad terug na die Bokke
Springbok-flank Kwagga Smith het teruggekyk op sy tyd langs die kantlyn nadat hy ’n ernstige kniebesering opgedoen het. Hy sal…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









