Top
-
Franse brand ‘stabiel’, Spanje ervaar ‘positiewe nag’ – maar nuwe hittegolf dreig
Die groot veldbrand in die Gironde-streek in suidwes-Frankryk het oornag nie verder versprei nie, het die plaaslike owerhede vroeg Dinsdag…
-
Jean Oosthuizen oor Bokkieweek: Waarom word bruin kinders uitgesluit?
In die felle, emosionele debat rondom Bokkieweek het die meeste deelnemers die bal heeltemal laat val. Wat as ’n gesprek…
-
10 toets-groentjies in Los Pumas-span teen Bokke
Argentinië het sy groep aangekondig vir die komende toetse teen die Springbokke en Australië, met afrigter Felipe Contepomi wat 10…
-
Stormers XXIII-afrigter: ‘Ek glo ons het genoeg in die tenk’
Nadat die Stormers XXIII hul Curriebeker-veldtog verlede naweek met ’n oorwinning in die laaste oomblikke teen die verdedigende kampioen, Griekwas,…
-
Omstrede skepper van ‘Body Worlds’ gaan dalk sélf uitgestal word
Gunther von Hagens, die Duitse skepper van die omstrede “Body Worlds”-uitstallings van ontlede mens- en diereliggame, is op 81-jarige ouderdom…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Bokke en All Blacks is eenvoudig net op ’n ander vlak, sê Bakkies oor Greatest Rivalry-toer
Springbok-legende Bakkies Botha sê die komende Rugby’s Greatest Rivalry-toer, waartydens Suid-Afrika en Nieu-Seeland mekaar in vier toetswedstryde pak, verteenwoordig die…
-
Augustus bring nóg nuwe kykgenot na VIA
Van inspirerende gesprekke en leefstylwenke tot rugbyhelde, boerdery en jong entrepreneurskap – in Augustus bring VIA dié uiteenlopende wêrelde saam…
-
“Hierdie toer gaan die heel beste van ons vereis,” sê All Blacks-afrigter oor Greatest Rivalry-toer
All Blacks-hoofafrigter Dave Rennie en die mede-keurders, Sir Graham Henry en Neil Barnes, het al 34 spelers uit hul Nasieskampioenskap-groep…
-
‘Ek ith thiek’ – maar is jy regtig?
“Ek het griep.” Dit is waarskynlik ’n boodskap wat elke bestuurder al op ’n Maandagoggend gekry het. Maar hoe gereeld…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









