Top
-
Vrystaatse polisiesersant verskyn in hof op korrupsie- en afpersingsaanklagte
’n 43-jarige polisiesersant, William Mahlangu, van Sasolburg in die Vrystaat, is in aanhouding nadat borgtog in ’n korrupsie- en afpersingsaak…
-
6 werknemers van Sol Plaatje-munisipaliteit vas wat glo kabels steel
Ses werknemers van die Sol Plaatje-munisipaliteit is verlede week in Florianville, Kimberley, in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik…
-
Manenberg-onderwyser vertel waarom sy haar eie party stig
Yumna Alexander (40), ’n produk en onderwyser van Manenberg op die Kaapse Vlakte, wil haar gemeenskap se lewe verander en…
-
SASSA: Wat jy moet weet as jou toelae hersien word & hoe om jou nuwe kaart te kry
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) herinner begunstigdes wie se maatskaplike toelaes vir hersiening geïdentifiseer is dat hulle nie…
-
Wenbrief van die week: Betaal tol met ’n glimlag
Onlangs het Sanral genoem dat hy dalk tolhekke op alle nasionale paaie moet bou om met instandhoudingskoste te help. En…
-
MH370: Die tergende raaisel wat geliefdes steeds teister
Familielede van Chinese passasiers aan boord van Malaysia Airlines-vlug MH370, wat 12 jaar gelede in een van die lugvaartbedryf se…
-
Hopefield-groep hoop om stokkie voor reuse-nywerheidsprojek te steek
Bekommerde inwoners in Hopefield skop verbete vas teen ’n beoogde multimiljardse brandstofaanleg en reuse-sonplaas vlak buite dié plattelandse Weskusdorp. Die…
-
Amerikaanse lokettreffer laat selfs Griekse premier jubel!
Die Griekse premier, Kyriakos Mitsotakis, het rolprentmaker Christopher Nolan bedank omdat hy met sy trefferfliek The Odyssey die kollig weer…
-
Selfs tandartse wil van dié robotte hê
Mensagtige robotte wat take van druiwepluk tot die verwelkoming van besoekers kan verrig, was onlangs by Frankryk se Vivatech-handelskou in…
-
Statebondspele: Net 0,01 sekonde tussen Smith en bronsmedalje!
Span SA het Maandag met nege medaljes by die 2026 Statebondspele begin – almal verower in die Tollcross Internasionale Swemsentrum.…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









