Top
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 8 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
VRK: Só lyk die Bulls- en Lions-spanne vir die Jukskei-derby
Verskeie Springbokke keer terug na die Bulls en Lions vir Saterdag se Jukskei-derby in Pretoria. Canan Moodie, Cameron Hanekom, Johan…
-
Myn kry regte, al is daar g’n beslissing
Inwoners van die Vaaldriehoek het onlangs met skok verneem die departement van water en sanitasie (DWS) het ’n waterlisensie aan…
-
Pastoor op die vlug nadat baba in vlak graf gevind en ma verkrag is
Die polisie is op soek na ’n pastoor van Gauteng wat daarvan beskuldig word dat hy ’n 43-jarige vrou verkrag…
-
Wallabies kies nuweling-senter vir groot Bledisloebeker-stryd teen die All Blacks
Australië se afrigter, Les Kiss, gaan die nuweling Isaac Henry inspan en steragterspeler Joseph-Aukuso Suaalii op die vleuel behou in…
-
20 kokke vier SA se koserfenis in ‘Kokkedoor: Klassiek’
kykNET se geliefde koswerklikheidsreeks keer terug na sy wortels met Kokkedoor: Klassiek, waarin 10 onthoukokke en 10 kinkelkokke hul kragte…
-
R200 miljoen-opknapping van Groote Schuur se noodsentrum voltooi
’n Belegging van R200 miljoen het die Nood- en Traumadienste by Groote Schuur-hospitaal omskep, met die opgegradeerde fasiliteit wat nou…
-
Bledisloebeker: 3 Barrett-boeties in All Blacks se beginspan teen Wallabies
Beserings het die All Blacks se afrigter, Dave Rennie, genoop om sy span vir Saterdag se eerste Bledisloebeker-wedstryd teen Australië…
-
Firmas hou die handrem op
Maatskappye se kontantreserwes groei sterk, maar hulle hou steeds die handrem op investering – ’n skerp kontras in ’n ekonomie…
-
Regering tree strenger op teen onwettige metaalhandel
Suid-Afrika is besig om sy strengste stap nog te neem om die onwettige metaalhandel, ter waarde van miljarde rande, te…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









