Top
-
Aucamp beklemtoon inklusiewe groei in graanbedryf
Willie Aucamp, Minister van Landbou sê die volhoubare groei van Suid-Afrika se graanbedryf vereis dat gevestigde kommersiële produsente ondersteun word,…
-
Hof bevestig beskerming van motorbedryf se aftreevoordele
Die Konstitusionele Hof het duidelikheid gebring oor hoe aftreefondsbydraes vir sekere werknemers in Suid-Afrika se motorbedryf bereken moet word. Die…
-
Tsjegge stem oor plaaslike mag én Babiš se nuwe politieke rigting
Kiesers in die Tsjeggiese Republiek gaan môre en Saterdag na die stembus in plaaslike verkiesings wat ook die eerste belangrike…
-
R65 miljoen vir krieketwêreldbeker se infrastruktuur en nalatenskap
Die Nasionale Loterykommissie (NLC) belê meer as R65 miljoen in die 2027-krieketwêreldbeker vir mans, met geld vir stadionopgraderings in ses…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Herman Mashaba, leier van ActionSA, verklaar dat sy party in geen koalisie met die DA in Johannesburg sal dien terwyl…
-
Meer LEAP-lede na Hanover Park ná toename in bendeskietery
Meer lede van die Wes-Kaapse regering se LEAP-reaksie-eenheid is na Hanover Park ontplooi ná ’n onlangse toename in bendeverwante skietvoorvalle…
-
Gauteng verskerp kuberveiligheid namate meer dienste aanlyn skuif
Gauteng se toenemende afhanklikheid van digitale dienste bring ’n groter verantwoordelikheid mee om inwoners se persoonlike inligting en staatsdatastelsels teen…
-
Mashaba skop vas oor Zille
Lank, lank gelede was Herman Mashaba, nou leier van ActionSA, deel van die DA. Daar het hy en Helen Zille…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die 19de uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Gaan die families wél hul dogters se pasmaats kies?
“Dit verg baie selfvertroue om in ’n nuwe groep mense in te stap en jou menswees vir hulle te wys.…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









