Top
-
Munisipaliteite se sosiale geregtigheid onder die vergrootglas
Met die plaaslike regeringsverkiesing om die draai, sal munisipaliteite se vordering met die bekamping van armoede en ongelykheid onder die…
-
Stormers teen Sharks: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die stut Ntuthuko Mchunu het nié ’n goeie wedstryd gehad toe hy vroeër vanjaar vir die Springbokke teen Skotland uitgedraf…
-
Proteas wag ’n opdraande stryd teen Australië
Die Proteas sal vandag ’n stewige kolfvertoning moet lewer om Australië se voorsprong in die eerste toets op Kingsmead in…
-
VRK: Só lyk die puntelys ná die naweek
Die Bulle en Stormers het hul plek onder die voorste spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) verstewig nadat albei Suid-Afrikaanse…
-
Stormers oorrompel Haaie met bonuspunter-sege
Die DHL Stormers het Saterdag ’n oortuigende oorwinning van 39-22 oor die Hollywoodbets Sharks behaal nadat hulle met ’n indrukwekkende…
-
Stormers storm voort met 22-8-halftydvoorsprong oor Haaie
Die DHL Stormers het die eerste helfte van hul kragmeting teen die Hollywoodbets Sharks oorheers en met ’n voorsprong van…
-
Bulls teen Lions: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Kyk ’n mens fyn sou dit voorkom of daar selfs meer rooi as blou in die halfvol Loftus Versfeld in…
-
Bulle blaas Leeus weg met 57-15-oorwinning op Loftus
Die Blou Bulle het die Leeus met 57-15 op Loftus Versfeld afgeransel nadat hulle rustyd reeds met 24-10 voorgeloop het.…
-
Bulle lei Leeus met 21 punte teen halftyd
Die Bulle en Leeus het mekaar vandag op Loftus Versfeld in die derde wedstryd van die VRK-kampioenskap die stryd aangesê,…
-
Zuma “is nog met ons”
Oudpres. Jacob Zuma “is nog met ons”. Só het Duduzane Zuma, seun van Zuma en adjunkleier van die MK-party (MKP)…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









