Rugby
-
VRK: Bulls oorheers statistieke
Indien jy op statistiek staatmaak om jou wenspan te voorspel, is hier vir jou ’n nuttige wenk: Die Bulls en…
-
Sharks teen Cardiff: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
In ’n span waar Edwill van der Merwe, Ethan Hooker en meer onlangs Zekhethelo Siyaya gereeld hul stempel afdruk, is…
-
Lions teen Edinburgh: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Wie was die beste Suid-Afrikaner op die veld? Edinburgh se stut Pierre Schoeman? Of dalk selfs langs die veld kan…
-
Lions pas span aan vir Edinburgh-kragmeting ná moeilike week
Die Lions verskuif dié week hul fokus na die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), waar hulle Vrydagaand die voorloper op die puntelys…
-
Eers Lyon in Frankryk, nou wil Sharks Cardiff in Wallis klop
Die Sharks se hoofafrigter, JP Pietersen, het drie van sy Springbokke teruggebring na die aanvangspan ná hul verpligte rusperiode verlede…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 23 Oktober Rugby (SS, 211) WXV-reeks 10:35 Australië t. Skotland Verenigde Rugbykampioenskap 20:40 Edinburgh t. Lions 20:40 Cardiff t.…
-
Só beplan die Bok-vroue om Ierland te troef
Die Springbok-vroue het die afgelope vyf jaar teen byna al die voorste rugbylande ter wêreld gespeel, wat hulle waardevolle geleenthede…
-
KYK: Sacha Feinberg-Mngomezulu se mikrofoon vang alles by Stormers-oefening op
Die Stormers het dié week tydens ’n oefensessie ’n mikrofoon aan hul losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu vasgemaak. Die Kaapse span berei…
-
Hyron Andrews se skielike dood in Frankryk skok familie, sportgemeenskap
Die Lions het Woensdagmiddag in ’n mediaverklaring bevestig dat die slot Hyron Andrews weens ’n skeur in die binnewand van…
-
Wanneer is die lewe belangriker as rugby? Moes die Lions ooit gespeel het?
Courtney Jameson van @dummyswitchpod bevraagteken waarom die Lions steeds teen La Rochelle gespeel het ná die dood van Hyron Andrews,…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








