Nuusbrief 6
-
Die een met Matthew
“So no one told you life was gonna be this way . . . “ Vir derduisende mense is dit…
-
‘Ek is Gantane, nie Siya nie’
Nee, Siya! Hoe kon jy! Gantane Kusch sê hy moes self verstaan hoekom Siya, die karakter wat hy in die…
-
Van Emma tot Eurika: Bertha le Roux-Wahl is nog lank nie klaar
7de Laan was destyds ’n instelling. Selfs troeteldiere het op die kenwysie gereageer. En Emma, gespeel deur Bertha le Roux-Wahl,…
-
‘Ek hoop dit hou nog lank’
Cash, soos ons die Lions-afrigter Ivan van Rooyen ken, was reeds op skool ’n veelsydige sportman, al het hy toe…
-
Die Papier gesels met Tobie Cronjé: ‘Dit het maar net so gebeur’
Tobie Cronjé is volksbesit. En op 78 vergeet hy dalk soms sy dialoog – vertel hy in ons profielonderhoud –…
-
Wat gaan aan met Taylor Swift?
Het sy dit “afgeskud” soos in haar liedjie “Shake if off”? Behoort sy nie meer aan al die Swifties nie?…
-
’n Fees van aarbeie
Jy hoef nie aarbeie net in sjokolade te doop om voor te sit vir ’n geliefde of ’n versnapering nie.…
-
Bobbejane nou in beperkte ruimtes gedwing
Kapenaars is dikwels verdeeld oor die bobbejane-kwessie. Sommige mense sien die diere as ’n pes wat troeteldiere aanval en skade…
-
Draai wêreld op sy kop
Op die oog af op die meeste wêreldkaarte lyk Groenland en Afrika min of meer ewe groot, maar het jy…
-
Lentemaand, liefdemaand: September
“Dis heerlike lente, die winter is verby, weer vrolik die velde vir jou en vir my.” As jy die woorde…
Brekende Nuus
-
9 buitelandse burgers tussen 20 en 26 jaar oud is by die O.R. Tambo-lughawe en by ’n hotel in Bruma in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om vanuit Suid-Afrika te vertrek om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel te neem
-
Frankryk se vyfmalige Olimpiese judokampioen, Teddy Riner, het aangekondig dat hy volgende jaar as kandidaat aan die land se hoëprofiel-presidentsverkiesing gaan deelneem
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Hongaarse polisie het die broer van die voormalige nasionalistiese leier Viktor Orbán in hegtenis geneem, volgens ’n mediaberig wat deur premier Péter Magyar gedeel is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









