Nuus
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
‘Onmiddelike ontheffing’ vir Johnson, maar geen goue handdruk nie
President Cyril Ramaphosa het Maandagoggend die bedanking van advokaat Andrea Johnson as hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (IDAC) aanvaar.…
-
Onvoorspelbare vlammehel oorweldig brandbestryders
Brandbestryders in Frankryk en Spanje, wat teen onbeheerde veldbrande veg wat reeds meer as 300 000 mense gedwing het om…
-
Die Karoo-stof het nog lank nie gaan lê oor Graaff-Reinet se naamsverandering nie
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy is gereed vir sy hofsaak teen die naamsverandering van Graaff-Reinet nadat die Departement van Sport,…
-
44-jarige vrou van Gqeberha Maandag in hof vir bedrog van meer as R3 m
’n 44-jarige boekhouer van Gqeberha is deur die Valke in hegtenis geneem nadat sy na bewering haar voormalige werkgewer met…
-
Roerende afskeidboodskap: ‘Gilly, jou pyn is verby’
Gillian van Houten, een van Suid-Afrika se bekendste nuusaanbieders en voormalige SABC-nuusleser gedurende die 1980’s en 1990’s, is in die…
-
1 sterf, 16 beseer toe voertuig skare in Berlyn tref
Duitse polisie het Sondag gesoek na ’n 21-jarige man wat vermoedelik bande met Islamitiese kringe het nadat ’n voertuig in…
-
Moord op DA-burgemeesterskandidaat: Vermeende baasbrein vasgetrek
Die deeglike ondersoek deur speurders van die Wes-Kaapse Eenheid vir Ondersoeke na Ernstige Geweldsmisdaad (SVCI) na die moord op die…
-
‘Ons het dit reggekry,’ juig duisende jongmense in Indië
Indië se minister van Onderwys, Dharmendra Pradhan, het Saterdag bedank nadat grootskaalse jeuggedrewe betogings sy bedanking geëis het weens woede…
-
Stellenbosch-egpaar op plaas ernstig met koevoete aangerand
’n Egpaar is Vrydagaand (24 Julie) ernstig beseer nadat hulle na bewering tydens ’n gewapende huisroof op ’n plaas naby…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









