Nuus
-
Studente betoog buite hof oor Wellington-verkragtingsaak
’n Groep studente verbonde aan die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus het Maandag vreedsaam buite die plaaslike landdroshof…
-
KYK: Pres. Cyril Ramaphosa sê ‘kontinent word wéér getoets met nuwe Ebola-uitbreking’
President Cyril Ramaphosa neem deel aan die dringende hoëvlak-inligtingsessie oor die Ebola-uitbreeksituasie in Afrika.
-
Grootste enkele vrag van bek-en-klouseer-entstowwe kom in SA aan
Minister van landbou, John Steenhuisen, het provinsiale departemente aangemoedig om dringend soveel diere moontlik in te ent ná die aankoms…
-
Kaapse vloede: Skade groot, maar damme byna vol
’n Voorlopige peiling onder landbouprodusente toon dat skade ná verlede week se verwoestende vloede in dele van die Wes-Kaap reeds…
-
‘Om studente toe te rus dat ’n graad waarde bied’
Dit was juis twee jaar gelede by sy eie dogter se gradeplegtigheid as mediese student dat Bernard Fick opnuut die…
-
Krugerwildtuin-moorde: Polisie sê toeriste is met steekwonde aangetref
Die polisie in Limpopo het bevestig dat die twee toeriste wat Vrydag in die Krugerwildtuin dood aangetref is, verskeie steekwonde…
-
ANC se VS-begroting slaag met slegs een stem
Die Vrystaat se begroting van R44,6 miljard vir 2026-’27 kon met slegs een stem deur die Vrystaatse wetgewer deurgestem word.…
-
Bordeaux verniel Leinster om Kampioenebeker-titel te behou
Union Bordeaux Bègles het hul Investec Kampioenebeker-titel suksesvol verdedig nadat hulle Leinster Rugby in Bilbao afgeransel het. Die Franse klub…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke: Als van die NGV tot die Kampioenebeker-herrie
Die konstitusionele hof se uitspraak hierdie week dat die staat nie kan besluit waar dokters mag werk nie, is ’n…
-
‘Hoë pryse hou Jan Alleman uit Stellies’
Met die groot aanvraag na luukse-eiendomsontwikkeling in Stellenbosch kan al hoe minder studente en inwoners die hoë huur bekostig. Dit…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









