Nuus
-
Toeriste se lyke naby rivier in Krugerwildtuin gevind
Twee toeriste wat sedert Donderdag vermis was, se lyke is naby ’n rivier in die Pafuri-afdeling van die Krugerwildtuin gevind. Volgens…
-
Pad na kansel en na nuwe reeks lê oop
Met die sekwestrasie agter hom, lê die wêreld weer oop vir Brendan Peyper (29) – Amerika toe, en kansel toe…
-
Montpellier oorrompel Ulster vir Europese kroon
Montpellier het Ulster Vrydagaand in Bilbao met 59-26 afgeransel om die Europese Uitdaagbeker vir die derde keer te wen. Die…
-
LUISTER | ’n Legendariese stem weerklank: Gerhard “Spiekeries” Viviers se 100ste geboortedag
Op Saterdag 23 Mei vanjaar, sou Suid-Afrika se geliefde rugbystem, Gerhard “Spiekeries” Viviers, sy honderdste verjaarsdag gevier het. Hoewel hy…
-
‘Zuma sal dalk nooit boet nie’
Oudpres. Jacob Zuma (84) sal waarskynlik nooit behoorlik vir al die aanklagte teen hom boet nie. “Ek dink Zuma het…
-
Meer as 5 000 moorde in 3 maande, maar syfers toon effense daling
Meer as 5 000 mense is tussen Januarie en Maart vanjaar in Suid-Afrika vermoor. Volgens die vierde kwartaal se misdaadstatistieke…
-
Bokke, Leeus kry knou ná Van den Berg se operasie
Die Springbok- en Leeus-skrumskakel Morné van den Berg sal vir ’n ruk langs die veld wees nadat hy ’n operasie…
-
Junior Bokke wys hul volwassenheid, sê Foote ná afranseling van Chili
Kevin Foote, afrigter van die Junior Springbokke, het sy span se volwassenheid, diepte en vermoë om by die wedstrydplan te…
-
‘Geen rede vir kommer’ ná Kaapse rioolwater positief vir poliovirus toets
Hoewel die poliovirus in Kaapstad se rioolwater opgespoor is, sê die nasionale departement van gesondheid daar is tans geen rede…
-
Menslike oorskot by informele nedersetting in Hermanus gevind
Werkers wat besig was met opruimingswerk ná die verwoestende storms in Hermanus in die Wes-Kaap, het Donderdag menslike oorskot in…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









