Nuus
-
Trump-hulle wil meer wit Suid-Afrikaanse vlugtelingstatus gee
Die Trump-administrasie het ’n voorstel aan die Kongres voorgelê om die vlugtelingtoelatingsplafon vir wit Suid-Afrikaners tot 17 500 vir die…
-
Wesbank-inwoners soek antwoorde ná vier sterf en kind gewond is in skietery
Die polisie ondersoek vier moorde en een poging tot moord ná ’n skietery in Wesbank naby Kuilsrivier, Saterdagaand, 16 Mei.…
-
Opvolger vir CR: Verskeie name genoem
Kenners stem saam dat daar tans geen duidelike opvolger vir pres. Cyril Ramaphosa binne die ANC bestaan nie, maar verskeie…
-
Nie al weer nie: Is die sterkste El Niño nóg moontlik op pad?
Wetenskaplikes waarsku dat ’n “super” El Niño-weerverskynsel moontlik in die Stille Oseaan ontwikkel, met voorspellers wat meen dit kan een…
-
Sanger Brendan Peyper word nie meer gesekwestreer: ‘Ek is tevrede dat waarheid eindelik seëvier’
Die sanger Brendan Peyper word nie meer gesekwestreer nie. Peyper se prokureur, Eloise Cilliers, het Maandag aan Die Papier bevestig…
-
Kaapse vloede: Dodetal styg tot 11, skade beloop miljoene
Die Wes-Kaapse regering het Maandag tydens ’n perskonferensie in Kaapstad bevestig dat nog ’n persoon in Worcester verdrink het, wat…
-
Eskom se 1 jaar sonder beurtkrag, maar nie almal vier fees nie
Middernag, Saterdag 16 Mei het Suid-Afrika ’n mylpaal bereik wat agt jaar – 365 opeenvolgende dae sonder ’n enkele sekonde…
-
Mogotsi bly agter tralies, wil staat dagvaar oor ‘onregmatige arrestasie’
Die borgtogaansoek van die omstrede Noordwes-sakeman Brown Mogotsi, is tot volgende Maandag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel. Mogotsi sê hy beplan…
-
Solidariteit seëvier konstitusionele hof-uitspraak oor Nasionale Gesondheidswet
Die konstitusionele hof het Maandagoggend in Solidariteit se guns beslis dat die gedeeltes wat voorsiening maak vir die sogenaamde ‘sertifikaat…
-
VSA-pres. Trump reik ernstige waarskuwing aan Iran om vredesooreenkoms te aanvaar
President Donald Trump het Sondag ’n nuwe waarskuwing aan Iran gerig en gesê die land moet vinnig beweeg om ’n…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









