-
VRK: Stormers oorkom beseringschaos en verspeelde kanse om Connacht in Ierland te klop
Dit is storie wat baie Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers soveel keer vantevore laat kopkrap het: Ons is talle kere by die doellyn,…
-
Stormers teen Connacht: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
André-Hugo Venter was die amptelike speler van die wedstryd in die Stormers se kragmeting teen Connacht in Galway, Ierland. En…
-
SA se eie ‘Thor’ loof Wiese as ware leier
Springbok-assistentafrigter Duane Vermeulen het Jasper Wiese geloof, wat Saterdag teen die Wallabies sy 50ste toets vir Suid-Afrika sal speel. Wiese…
-
2 Stormers uit span en 100ste wink vir Zas
Stormers se hoofafrigter, John Dobson, verduidelik die keuringsbesluite agter sy span vir hul eerste wedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)…
-
VRK-voorskou: Seisoen skop met vier SA-spanne en vier groot toetse af
Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers se oë sal dié naweek op Galway, Johannesburg, Durban en Parma wees wanneer die Stormers, Lions, Haaie en…
-
Bok-stut Porthen oor Wallabies-toets: ‘Luister, spring in en probeer jou bes’
Springbokstut Zachary Porthen was gretig om die geleentheid aan te gryp om Sondag in Perth teen die Wallabies te speel…
-
Wallabies-afrigter verras met nuweling op veld teen Bokke
Joseph-Aukuso Suaalii sal vir die eerste keer op die vleuel uitdraf nadat afrigter Les Kiss Vrydag ’n verrassende span gekies…
-
Debuut wink vir Boeta en Boan in VRK teen Leinster
Leeus-afrigter Ivan van Rooyen het die ervare Boeta Chamberlain sy debuut gegee vir hul Verenigde Rugbykampioenskap-opening teen die verdedigende kampioene,…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 25 September Rugby (SS, 211) Verenigde Rugbykampioenskap 20:40 Ulster t. Edinburgh 20:40 Connacht t. Stormers (SS, 201) 20:40 Benetton…
-
Wat ons uit die Ellispark-slagting geleer het
Ek het aan ’n vriend gesê om weer na die Springbokke se nederlaag verlede jaar op Ellispark teen Australië te…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










