-
Sharks teen Ospreys: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Dit bly belangrik om vordering en ’n verbetering te beloon. Dus is Sharks-skrumskakel Jaden Hendrikse ons speler van die wedstryd.…
-
Dramatiese drie deur Mpeku in doodsnikke van wedstryd sorg vir Lions-oorwinning
Die Lions het hul Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen met ’n oorwinning begin toe hulle die verdedigende kampioen, Leinster, Saterdag in Johannesburg met…
-
‘Hou dit by die wedstryd’ toe media Bok-kaptein oor uitlatings van toeka wou vra
Die omstredenheid rondom André Esterhuizen, wat Sondag die Springbokke teen die Wallabies aanvoer, het Saterdag ’n nuwe wending geneem. Esterhuizen…
-
#VKR Lions v Leinster: Die Papier se speler van die wedstryd is . . .
Dis al jare lank die geval. Die Lions is besig om stilweg ’n paar supersterre te kweek. Vleuel Kelly Mpeku…
-
Buksie (11) ‘verleë’ ná hy ouer teenstanders tydens Spele die loef afsteek
Japan se 11-jarige e-sportwonderkind Yuki Kurihara het gesê hy was “verleë” nadat hy Saterdag goud by die Asiatiese Spele gewen…
-
VRK: Volg die wedstryd tussen die Lions en Leinster regstreeks hier
Lions 15 Boeta Chamberlain, 14 Kelly Mpeku, 13 Henco van Wyk, 12 Richard Kriel, 11 Erich Cronjé, 10 Chris Smith,…
-
Dobbo oor Stormers: ‘Respek vir Connacht . . . maar ons het verdien om te wen’
Stormers-afrigter John Dobson was ’n gelukkige man nadat sy span Connacht Vrydagaand in Galway met 29-15 in hul openingswedstryd geklop…
-
Krappies inspireer Jantjies om beste op veld te lewer
Springbok-skrumskakel Herschel Jantjies wil voortbou op Morné ‘Krappies’ van den Berg se vertonings wanneer hy Sondag in Perth teen Australië…
-
Banyana Banyana: Hier is SA se Olimpiese hoop
Banyana Banyana se hoofafrigter, dr. Desiree Ellis, het haar finale groep vir die komende CAF-vroue se Olimpiese kwalifiseringwedstryde teen Madagaskar…
-
Pollie, ons gaan Paarl toe – vir krieket!
Boland Park in die Paarl is gekies as een van die gasheerstadions vir die 2027 Internasionale Krieketraad se Wêreldbeker-kieket. Suid-Afrika,…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










