-
Nog ’n terugslag vir Proteas: Ngidi uit, jong snelbouler kry kans
Die Proteas se snelboulaanval het nog ’n terugslag gekry met Lungi Ngidi wat weens ’n regterdyspierbesering uit die komende eendagreeks…
-
Springbok-vroue platgevee deur Wallis in WXV-opening
Die Springbok-vroue het hul WXV Global Series-veldtog Vrydag met ’n swaar 50–19-nederlaag teen Wallis in Cardiff begin. Wallis het van…
-
Faf de Klerk weier om aftreekaart te speel
Faf de Klerk se onlangse afwesigheid uit die Springbokgroep het nuwe vrae oor die tweemalige Wêreldbeker-wenner se toekoms laat ontstaan,…
-
Geen Bokke hierdie naweek – maar sportliefhebbers hoef nie verveeld te wees nie
Die Springbokke kry hierdie naweek ’n blaaskans ná hul besige reeks teen Nieu-Seeland, maar dit beteken nie sportliefhebbers het niks…
-
Kolisi, Kolbe terug – Stormers pak nuwe seisoen aan
Ruhan Nel is as kaptein van die DHL Stormers aangewys vir die 2026/27-seisoen, nadat John Dobson ’n 56-man-groep vir die…
-
Esterhuizen lei Haaie se nuwe URC-groep
André Esterhuizen is as kaptein van die Haaie vir die 2026/27-seisoen van die Verenigde Rugbykampioenskap (URC) aangewys. Die Springbok-senter sal…
-
Bob Skinstad oor Greatest Rivalry-sege: Dis ’n prestasie waarop ons trots kan wees
Ek het ’n oorweldigende gevoel van trots en geluk – alles te dankie aan die Springbokke. Hulle het dit ook…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 18 September Gholf (SS, 213) 13:00 DP World-reeks: PGA-kampioenskap 21:00 PGA-reeks: Biltmore-kampioenskap Sokker (SS, 203) Engelse Premierliga 20:50 Brentford…
-
Bulle onthul 55-man-groep vir nuwe URC-seisoen
Die Vodacom Bulle het hul 55-man-groep vir die 2026/27 United Rugby Championship-seisoen bekend gemaak, met ’n mengsel van ervare Springbokke,…
-
Kolbe opgewonde om weer in Kaapstad uit te draf: ‘Elke speler het ’n doel en wil in verskeie ligas speel’
Die Verenigde Rugbykampioenskap (vRK) vir die 2026/27-seisoen skop binnekort af. Stormers-afrigter John Dobson se span het herbou en herlaai met…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










