-
Cheetahs knak Stormers in Athlone
Wat soos ’n Stormers-oorwinning gelyk het, het vanmiddag in Athlone in ’n rugby-riller ontaard toe die Toyota Cheetahs met ’n…
-
Fietsryers groet Velodrome in Bellville
Aangesien die Velodrome in Bellville binnekort sy deure vir baanfietsry sluit, word ’n spesiale internasionale vaarwelbyeenkoms op Vrydag 13 November…
-
Statistieke onthul All Blacks se swak plek, Bokke gereed om toe te slaan
Die All Blacks se hantering van hoë skoppe kan ’n groot bekommernis vir afrigter Dave Rennie wees nadat Nieu-Seeland die…
-
Interskole 2026 Uitslae van Hoërskool Framesby teen Sentraal
Die afgelope naweek het Hoërskool Framesby van Gqeberha en Hoërskool Sentraal van Bloemfontein, twee van die land se mees gerespekteerde…
-
Rassie tevrede met Bokke se vertoning, maar aanval moet verbeter
Rassie Erasmus, Springbok-afrigter sê die span se 17-10-oorwinning oor Argentinië in Buenos Aires was ’n belangrike geleentheid om spelers weer…
-
Blitse slyp reeds vir nuwe seisoen
Die Blitsbokke se voorbereiding het Woensdag reeds in alle erns vir die nuwe seisoen begin. Die SVNS-reeks begin met die…
-
Hanekom se drie gee Bokke die deurslag
Die tweede helfte het heelwat rustiger as die eerste 40 minute begin, met die twee spanne op 10-10 teen rustyd.…
-
Bokke en Los Pumas kop-aan-kop teen rustyd
Die eenmalige toets tussen Argentinië, Los Pumas en Suid-Afrika se Springbokke het Vrydagaand om 21:00 in Buenos Aires by die…
-
‘Kaarte’-fees op Loftus: Vyf geel – en een rooikaart in Bulle-Pumas-kragmeting
Die Airlink Pumas het die Vodacom Bulls XV in ’n naelskraapse Curriebeker-kragmeting met 33-31 geklop, nadat ses kaarte die wedstryd…
-
Griekwas stuit Leeus in Kimberley
Die Griekwas het hul goeie rekord teen die Leeus voortgesit met ’n 31-19-oorwinning Saterdagmiddag in Kimberley in die vierde ronde…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










