-
Bok-breker Jasper: ‘Ons wil Amerikaners ’n voorsmakie gee van waaroor rugby gaan’
Springbok-agtsteman Jasper Wiese hoop die Bokke kan Saterdag ’n sterk vertoning vir die Amerikaanse publiek lewer wanneer hulle die All…
-
SA netbal-ster Karla Pretorius nou Kovsies se hoofafrigter
SA netbalspeler Karla Pretorius, die huidige spesialisafrigter van Kovsie Netbal, is as die program se volgende hoofafrigter by dié universiteit…
-
Rassie oor Lions se Krappie in Bok-beginspan: ‘Hy verdien ’n kans om te begin’
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het verduidelik waarom hy bykans geen veranderinge aangebring het aan die span wat Saterdag in Baltimore teen…
-
Greatest Rivalry: Rassie kies span wat kán, maak slegs 2 veranderinge aan beginspan
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Maandag slegs twee veranderinge aan sy beginspan gemaak wat die All Blacks in Johannesburg verslaan het…
-
Bokke bly bo-aan Wêreldrugby-ranglys, gaping met All Blacks raak groter
Die Springbokke het hul posisie as die wêreld se voorste rugbyspan verstewig danksy hul oorwinning van 29-24 oor die All…
-
KYK: Bokke met groot fanfare in VSA verwelkom
Die Greatest Rivalry se toetse in Suid-Afrika het Saterdag op dramatiese wyse tot ’n einde gekom toe die Bokke die…
-
All Blacks kry nóg ’n beseringsslag ná Bok-nederlaag
Die All Blacks het nóg ’n beseringsslag gekry nadat Luke Jacobson bevestig is as die derde sleutelspeler wat die vierde…
-
Gauff en jong Amerikaanse sensasie reg vir US Open-kragmeting
Coco Gauff het haar US Open-titeldroom lewendig gehou, maar die Amerikaanse ster wag nou ’n interessante plaaslike kragmeting teen die…
-
Roigard se duikery laat rugbywêreld kopkrap
Cam Roigard, Nieu-Seeland se skrumskakel, is onder skerp kritiek nadat hy tydens Saterdag se toets teen die Springbokke by FNB-stadion…
-
‘Ons kon dit nie terugwen nie’: Rennie wys na Bokke se momentum
All Blacks-afrigter Dave Rennie sê die Springbokke het Saterdagaand se 29–24-oorwinning in Soweto beklink toe hulle in die tweede helfte…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










