-
Ondersoek ná skolerugbygeveg ontplof te midde van rassebewerings en sterk ontkennings
Die feite is onmiskenbaar. Geweld het by ’n skoleseunsrugbywedstryd uitgebreek. Ouers en leerders was betrokke by ’n massageveg. En, belangrik,…
-
Greatest Rivalry: Dís die skeidsregters vir die toetse tussen Bokke en All Blacks
Die skeidsregters vir Greatest Rivalry-reeks tussen die Springbokke en die All Blacks is deur Wêreldrugby bevestig. Matthew Carley (Engeland), Nika…
-
Sacha die wenfaktor?
Dit is bykans onmoontlik om te dink die All Blacks het 30 jaar gelede laas in Suid-Afrika getoer. Die Silwervarings…
-
Dié toer is die naaste aan oorlog – net met reëls
Niemand sal Bobby Skinstad in die Springboktrui op die veld vergeet nie. Maar het jy geweet dat ’n ikoniese speler…
-
Só beplan All Black-breier Rennie om sy spelers vars te hou vir Springbok-uitdaging
Dave Rennie sê die All Blacks gaan doelbewus probeer om tydens hul uitgebreide verblyf in Suid-Afrika uit die rugby-“bubble” te…
-
All Blacks sal almal ’n kans gee teen SA se VRK-spanne voor Bok-toetse
Die All Blacks gaan hul span sterk roteer tydens hul eerste drie toerwedstryde teen Suid-Afrika se Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-spanne ter…
-
Pumas se 2 nederlae eindelik met ’n sege oor Boland Kavaliers in Wellington beëindig
Die Pumas het hul reeks van twee nederlae beëindig deur die Boland Kavaliers met 20-15 in Wellington te klop en…
-
F1: Lando se eerste, Kimi loshande voor
Lando Norris het die Hongaarse Grand Prix met selfvertroue en ’n perfekte driestop-meesterplan betree. Dié McLaren-jaer het die res van…
-
Gim wreek verlede jaar se pyn met beroemde oorwinning oor Boishaai
Vyf-en-twintigduisend stemme wat as een brul. Die grootste skolerugbywedstryd ter wêreld. Paarl se strate wat tot stil staat. Dít is…
-
Lions brul voort terwyl Bulls nóg ’n Curriebeker-nederlaag beleef
Die Bulls het Saterdag hul derde agtereenvolgende Curriebeker-nederlaag beleef toe die Lions eenvoudig hulle oorrompel het tydens hul wedstryd by…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










