RNE se KI-blaps: ‘Malatsi het ook skuld’

Solly Malatsi.
Solly Malatsi. Foto: Gallo Images.

Solly Malatsi, die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, dra die skuld vir die regering se konsepbeleid oor kuns­matige intelligensie (KI), wat teruggetrek is oor fiktiewe bronne en “KI-hallusinasies” – maar hy is ook nie die enigste skuldige nie, sê prof. Erwin Schwella, ’n regeerkundige aan die Hugenote-kollege in ­Wellington in die Wes-Kaap.

“Ons kan nie al die vingers na die minister wys nie,” sê Schwella. “Hy het ’n verantwoordelikheid, maar sy amptenare moet ook aanspreeklik gehou word.”


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos