RNE
-
ANC én DA se teenstrydige uitsprake oor Pule
Cosatu, die ANC se vakbondbondgenoot, het die aanstelling as “uiters kommerwekkend” in ’n verklaring beskryf. “Mense wat in die kabinet…
-
Steenhuisen se skuif: Dís wat kenners sê dit vir die DA en RNE beteken
John Steenhuisen, wat na verwagting die nuwe adjunkminister van handel, nywerheid en mededinging kan word ná die DA se Geordin…
-
John Steenhuisen skuif na adjunkminister, Willie Aucamp vat oor as minister van landbou
Die leier van die Demokratiese Alliansie (DA), Geordin Hill-Lewis, het ’n reeks veranderinge aan die party se verteenwoordiging in die…
-
RNE se KI-blaps: ‘Malatsi het ook skuld’
Solly Malatsi, die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, dra die skuld vir die regering se konsepbeleid oor kunsmatige intelligensie…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



