ANC én DA se teenstrydige uitsprake oor Pule

Pres. Cyril Ramaphosa.
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCIS.

Cosatu, die ANC se vakbondbondgenoot, het die aanstelling as “uiters kommerwekkend” in ’n verklaring beskryf.

“Mense wat in die kabinet aangestel word, moet oor die hoogste integriteit beskik . . .

“Hierdie aanstelling veroor­saak ’n onnodige en onbehulp­same afleiding van die regering se pogings om homself te suiwer ná die verwoestende dekade van staatskaping en korrupsie . . .”


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos