cyril ramaphosa
-
Five key takeaways from South Africa’s municipal elections
South Africa’s ANC crashes to 31% in municipal elections as opposition parties gain and coalition talks loom for major cities.
-
Tesourie syfers knou RNE se 3%-groei-droom
Dis min dat almal fyn luister na die mediumtermynbegroting, maar verbruikers is onder soveel druk dat álmal wou hoor wat…
-
Ramaphosa sê regering se hantering van Covid-19 goed, maar erken PPE’s was ’n kopseer
President Cyril Ramaphosa het op navrae oor sy regering se hantering van die die Covid-19-pandemie gesê dat die saak twee…
-
Ramaphosa bevestig Mantashe is onder skoot oor kras uitlatings
Die ANC bespreek die omstrede optrede van sy nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, wat onder skoot is oor sy uitlatings oor…
-
Politieke partye en burgerlike organisasies eis dade, nie woorde nie, ná Ramaphosa se geslagsgeweld-toespraak
Politieke partye, burgerlike organisasies en menseregte-instellings regoor Suid-Afrika het amptelike verklarings uitgereik ná president Cyril Ramaphosa se regstreekse toespraak aan…
-
Oogpunt: Roete na post-Madlanga SA gevra
“Something is rotten in the state of Denmark.” – Marcellus in Shakespeare se Hamlet. ’n Aanhaling wat die weeklikse drama…
-
Waterprojek by Hammanskraal ‘net nóg ’n pleister’
Pres. Cyril Ramaphosa se nuwe waterreddingsplan is binne dae ná die bekendstelling deur kenners afgemaak as ’n “pleister op ’n…
-
Patrice Motsepe verwerp praatjies dat hy president wil word
Die mynmagnaat Patrice Motsepe (64) het ’n streep deur bespiegeling getrek dat hy Suid-Afrika se president wil word en Woensdag…
-
Staat van beskuldiging: Uitspraak voorbehou in Ramaphosa interdiksaak
Die lot van pres. Cyril Ramaphosa se politieke toekoms hang in die weegskaal nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof Donderdag, 16 Julie,…
-
Oogpunt: Hou aan vra oor korruptes
Dit is nodig dat die land weet wat die destydse strafregtelike ondersoek deur die Valke teen Dina Pule, die ANC-politikus…
Brekende Nuus
-
Die Springbokke het met 21–19 teen Frankryk in Parys verloor nadat hulle in die tweede helfte sterk teruggeveg het
-
In die 43ste minuut kry Jasper Wiese die Bokke se tweede geel kaart . . . wat in ’n rooi kaart verander word vir ’n gevaarlike duikslag
-
Die Springbokke loop rustyd met 21–7 teen Frankryk agter in hul Nations Championship-kragmeting in Parys
-
Déjà vu? Lood de Jager kry ’n geel kaart binne die eerste 15 minute
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









