da
-
DA-koukusleier in die Vrystaat by sy huis doodgeskiet
Die uitvoerende burgemeester van die Metsimaholo plaaslike owerheid, Jack Malindi, het Dinsdag met “skok en diepe hartseer” verneem van die…
-
DA sê Tshwane-burgemeester moet waai oor Bronkhorstspruit-waterkrisis
Die DA het ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya ingedien oor die waterkrisis in Bronkhorstspruit. Die…
-
DA se Helen Zille: ‘Dit is Johannesburg se laaste kans’
Sy is oral. Op jou sosiale media platforms, in die nuus en in Johannesburg oral teen die lamppale. Daar was…
-
De Bruyn weer as Theewaterskloof-burgemeester uitgestem
Die DA se burgemeester, Lincoln de Bruyn, is weereens uit sy amp verwyder, wat nóg ’n ingrypende verandering in die…
-
Pretoria: Dís die DA se plan
Ek aanvaar die uitdaging deur Die Papier se redakteur om presies te sê wat die DA se plan vir die…
-
Wanneer politieke reklameborde haaks raak
Die waterkrisis in Tshwane het nou amptelik ’n verkiesingswapen geword en die DA se jongste reklamebord met die woorde “Take…
-
DA se Brink en VF Plus se Spies lê saam klippe neer by nuwe Akademia-kampus
’n Onlangse video wat deur die VF Plus se Willie Spies aanlyn gedeel is, het groot aftrek geniet. Natuurlik juis…
-
Oogpunt: Politieke poppe dans in Pta
Grandi Theunissen – tot onlangs die VF Plus se leier in Tshwane en uitgeskopte koukusleier van die party in die…
-
Grandi Theunissen: ‘Ek wil nog ’n bydrae lewer’
Grandi Theunissen (66) se skuif na die DA in Tshwane is nie ’n skielike besluit nie. “Dit was ’n proses…
-
VF Plus mik steeds na Tshwane-koalisie
Die VF Plus se vernaamste projek is “om in die 10 weke wat voorlê tot met die verkiesing die maksimum…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









