-
Gesogte ‘Bravo!’ Revlon-styltoekennings vir Rolanda, Gloria en Gert
Die bekroonde aktrise Rolanda Marais en die modeontwerper Gert van de Merwe is pas aangewys as die Bravo! Revlon-stylikone van…
-
Die Papier gesels met Tobie Cronjé: ‘Dit het maar net so gebeur’
Tobie Cronjé is volksbesit. En op 78 vergeet hy dalk soms sy dialoog – vertel hy in ons profielonderhoud –…
-
Vinnige vyf met Italiaanse rys
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Gaan die families wél hul dogters se pasmaats kies?
“Dit verg baie selfvertroue om in ’n nuwe groep mense in te stap en jou menswees vir hulle te wys.…
-
20 kokke vier SA se koserfenis in ‘Kokkedoor: Klassiek’
kykNET se geliefde koswerklikheidsreeks keer terug na sy wortels met Kokkedoor: Klassiek, waarin 10 onthoukokke en 10 kinkelkokke hul kragte…
-
Toeka se Xander van ‘7de Laan’ ontdek nou die hart van landbou
Agter elke bottel melk, dosyn eiers en brood is ’n ketting van mense se harde werk. Dít is iets waarvoor…
-
Grey Kollege se Tamim Alam 2026 se Matrikulant van die Jaar
Tamim Alam, ’n matrikulant aan Grey-kollege in Bloemfontein, is Dinsdagaand, 6 Oktober, aangewys as die 45ste Matrikulant van die Jaar…
-
Carmen Basson leef haar musiekdroom
Carmen Basson se liefde vir musiek het nie in ’n ateljee of op ’n groot verhoog begin nie, maar op…
-
Van bokwagter in Namakwaland tot Oscar-hoop in Hollywood!
Die verhaal van ’n bejaarde Namakwaland-vrou, Ouma Hettie, wat na haar bokke omsien terwyl sy wag op geregtigheid, restitusie en…
-
Anne Hathaway vanjaar se loketkoningin
Min sterre het so ’n goeie jaar soos Anne Hathaway (43). Nadat sy in 2025 ’n lae profiel gehandhaaf het,…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










