-
Aardklop: SA se bestes saam op een fees
’n Kunstefees sonder bekendes is soos ’n braai sonder braaibroodjies. Daarom bring Momentum Aardklop weer ’n keur van SA se…
-
Silwerskermfees: Swier en glans én talle wenners
Die kykNET Silwerskermfees is nou al vir 14 jaar ’n gesogte instelling wanneer daar oor die plaaslike filmbedryf gepraat word.…
-
’n Liefdespad vol duwweltjies: 4 groot ‘Boer soek ’n vrou’-skokke tot dusver
Ons is nog nie eens halfpad deur die 18de seisoen van die kykNET-maatsoekreeks Boer soek ’n vrou nie, maar die…
-
Netflix-program gekanselleer oor ‘verheerliking van misdaad’
Japan se departement van justisie het Vrydag gesê hy sal ’n samewerkingsooreenkoms met ’n omstrede Netflix-afspraakprogram met voormalige jeugoortreders kanselleer…
-
Vinnige vyf met varkworsies
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir een van die boere
Skaars het die stof gaan lê ná verlede week se dubbele skok in Boer soek ’n Vrou tydens Francois se…
-
’n Vars voorkoms vir kykNET se stylikoon-veldtog
Die soektog na kykNET se Stylikoon-veldtog van 2026 het afgeskop – en vanjaar skyn die kollig op mans ook. Revlon…
-
Elektrisiën uit die Noord-Kaap wys vonk in die kombuis en wen Masterchef SA
Suid-Afrika se Masterchef-wenner Andrew Benjamin, oftewel Benjie Baby soos hy op die televisieprogram bekend gestaan het, sal Woensdag in Kimberley tuiskom…
-
Vrystaatse Kunswedstrydvereniging vier eeu van opwindende kunste met gala-aand
Die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging (VKV) het op 13 Augustus sy 100ste bestaansjaar met ’n glansryke gala-aand in die Odeion-saal van die…
-
‘Star Wars’ se 50ste herdenking en talle opwindende opvolgreekse deur Disney aangekondig
Adam Driver, Inde Navarrette en Sadie Sink sal deel wees van die rolverdeling van Marvel se volgende “X-Men”-rolprent, het Disney…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos










