Wes-Kaapse boere haal steeds sand uit wingerde

Die Wes-Kaapse landbousektor het dit nog moeilik en boere is steeds besig met opruimingswerk nadat die oorstromings in Mei erge skade aan hul landbouinfra­struktuur aangerig het, sê boere.

Johan van den Berg, ’n onafhanklike landbouweerkundige, het aan Die Papier gesê dit is veral landbou-ondernemings en boere wat nie van versekering gebruik maak nie, wat die swaarste gaan trek.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos