Boer
-
Wes-Kaapse boere haal steeds sand uit wingerde
Die Wes-Kaapse landbousektor het dit nog moeilik en boere is steeds besig met opruimingswerk nadat die oorstromings in Mei erge…
-
Tien afsprake, net vyf plekke: Só het ‘Boer soek ’n vrou’ se boere gekies
Vyf minute is nie lank om ’n eerste indruk te maak nie. Tog was dit al die tyd wat die…
-
Hof beveel boer moet onmiddellik toegang tot plase kry ná hy ‘uitgesluit’ is
’n Boer van die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap het in die hooggeregshof in Kimberley geseëvier nadat sy aansoek geslaag het…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

