‘Bokke kan dié reeks wen’

Die All Black-flank Tupou Vaa’i in aksie tydens sy span se wedstryd Saterdag teen Ierland op Edenpark in Auckland.
Die All Black-flank Tupou Vaa’i in aksie tydens sy span se wedstryd Saterdag teen Ierland op Edenpark in Auckland. Foto: Michael Bradley, AFP.

Die voormalige Springbok-voorspelerafrigter ­Johan van Graan glo die Bokke kan die eindstryd van die Nasieskampioenskap in November op Twickenham wen.

Van Graan, wat voorheen Munster se breier was en deesdae heelwat welslae as Bath se hoofafrigter behaal, het sy indrukke ná die eerste drie rondes van die kompetisie aan Die Papier gegee.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos