Kiwi’s
-
‘Greatest Rivalry’: All Blacks slaan hard, nooi hul ‘Cape Crusaders’ na verwelkomingsbyeenkoms in Kaapstad
Die All Blacks hou Vrydag ’n openbare verwelkomingsgeleentheid in Kaapstad en nooi plaaslike ondersteuners om die span te verwelkom voor…
-
Ackers: Tussen seisoene of nie, Bulls gaan voluit teen die All Blacks speel
Met minder as twee maande voor die begin van die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen, is die Bulls hard aan die werk…
-
‘Bokke kan dié reeks wen’
Die voormalige Springbok-voorspelerafrigter Johan van Graan glo die Bokke kan die eindstryd van die Nasieskampioenskap in November op Twickenham wen.…
-
10 Springbok-sterre keer terug vir Rassie se oefengroep vir Argentinië, ‘Greatest Rivalry’-reeks
Rassie Erasmus het sy oefengroep vir die volgende fase van die internasionale seisoen bekend gemaak deur 43 spelers aan te…
-
Regsgeveg dreig om ‘Rugby’s Greatest Rivalry’-toer te versuur
’n Moontlike regsgeveg dreig ná die onlangse publikasie van ’n Staatskoerant waarin die minister van handel, nywerheid en mededinging, Parks…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




