nieu-seeland
-
Oom Rugby: Bokke se dryfmaal kan All Blacks sink
Die Springbokke se dryfmaal gaan ’n belangrike bousteen in die komende Greatest Rivalry-reeks teen Nieu-Seeland wees. Die Bokke hou daarvan…
-
Ackers: Tussen seisoene of nie, Bulls gaan voluit teen die All Blacks speel
Met minder as twee maande voor die begin van die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen, is die Bulls hard aan die werk…
-
‘Bokke kan dié reeks wen’
Die voormalige Springbok-voorspelerafrigter Johan van Graan glo die Bokke kan die eindstryd van die Nasieskampioenskap in November op Twickenham wen.…
-
10 Springbok-sterre keer terug vir Rassie se oefengroep vir Argentinië, ‘Greatest Rivalry’-reeks
Rassie Erasmus het sy oefengroep vir die volgende fase van die internasionale seisoen bekend gemaak deur 43 spelers aan te…
-
Kanniedood Kiwi’s behaal oortuigende oorwinning oor Ierland
Die All Blacks het hul onoorwonne rekord op Eden Park behou met ’n oortuigende 40-21-oorwinning oor Ierland in ’n Nasieskampioenskap-wedstryd…
-
Oom Rugby: Skotland ontbloot Bok-probleme
Skotland het Saterdag op Loftus Versfeld ’n paar tekortkominge in die Springbokke se strukture ontbloot. Dit was natuurlik nie die…
-
Kiwi’s, Hane kraai koning en oorrompel teenstanders in 2de ronde van Nasieskampioenskap
Die heel eerste Nasieskampioenskap-reeks sorg beslis vir baie drama. Sommige wedstryde word net-net gewen in die eerste week, maar dan…
-
Oom Rugby: Rennie wys bloudruk en ’n riller wag op Ellispark
Dave Rennie, die afrigter van die All Blacks, het sy bloudruk die afgelope naweek teen Frankryk in die Nasieskampioenskap gewys.…
-
All Blacks oorleef Frankryk-skok in Christchurch-riller
Dit was van begin tot einde ’n titaniese stryd teen ’n verbasende tempo, maar Nieu-Seeland het uiteindelik met ’n harde…
-
Oom Rugby: Die Junior Bokke, duikslae en verdediging
Australië het Sondag met net 13 spelers op die veld ’n briljante drie teen die Junior Bokke gedruk. Die fases…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou elke Vrydagoggend om 05:00 beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die Internasionale Geregshof het gelas dat Mianmar die veilige, vrywillige en waardige terugkeer en gesinshereniging van Rohingja-vlugtelinge moet fasiliteer wat ná die wrede optrede teen die hoofsaaklik Moslem-minderheid in 2017 binne die land of na die buiteland verplaas is
-
Die wêreldwye vrystelling van die videospeletjie ‘Grand Theft Auto VI’ het binne 24 uur meer as 2,6 miljoen plasings op sosiale media opgelewer en daarmee selfs die bekendstelling van die Sokkerwêreldbeker vroeër vanjaar oortref, het die sosiale-media-moniteringsmaatskappy Visibrain gesê
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







