Talle sake gesluit oor slagoffers nie gevind kon word

Foto ter illustrasie. Foto: Argief.
Foto ter illustrasie: Argief.

Die polisiediens benodig meer trauma-ingeligte diensverskaffers wanneer dit by klagtes kom wat verband hou met geslagsgebaseerde geweld (GBV), sê dr. Genine Josias, ’n mediese koördineerder by die Thuthuzela- kliniese forensiese eenheid by die Karl Bremer-hospitaal in Bellville, Kaapstad.

Josias wat daagliks met verkragtingslagoffers by dié sorgsentrum werk het aan Die Papier gesê hulle sien dikwels hoe dat polisie swak gehalte verklarings neem.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos