Hofsaak
-
Voormalige prokureur Peet Viljoen se borgtog geweier in bedrogsaak van sowat R27 miljoen
Die voormalige prokureur Peet Viljoen sal in aanhouding bly nadat die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pretoria sy borgtogaansoek Maandag van die…
-
Hofstryd oor Onteieningswet begin vandag in Kaapstad
Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n grondwetlike uitdaging teen die Onteieningswet in die Wes-Kaapse hooggeregshof van stapel gestuur en voer…
-
Noordwes-sakeman verloor borgtogappèl, bly in aanhouding oor vuurwapen- en meineedklagte
Die hooggeregshof in Johannesburg het sakeman Oupa Brown Mogotsi se dringende borgtogappèl van die hand gewys en bevind dat hy…
-
Beweerde Britse voortvlugtige wat van moord beskuldig word, verskyn in Johannesburgse hof
’n Beweerde Britse voortvlugtige wat gesoek word vir die moord op sy vrou en twee dogters, het voor die Johannesburgse…
-
Plaaseienaars wen waterstryd teen munisipaliteit, maar Lambertsbaai se krane bly oop
’n Hofuitspraak het beslis dat plaaseienaars se regte geskend is toe die Cederberg-munisipaliteit sonder hul medewete ’n waterlisensie gekry het…
-
PA-leier Gayton McKenzie sleep DA se Anton Bredell hof toe
’n Hofstryd tussen ampsdraers van twee opposisiepartye, die PA en die DA, is begin nadat Gayton McKenzie, minister van sport,…
-
Mel Viljoen bied volle samewerking in bedrogondersoek aan terwyl haar man 400 aanklagte in die gesig staar
Privaatondersoeker Mike Bolhuis het bevestig dat die voormalige TV-glanspersoonlikheid Mel Viljoen haar “volle en onvoorwaardelike samewerking” belowe het met ondersoeke…
-
Vrou (43) wat glo R4,6 miljoen van skool verduister bly naweek in aanhouding
Die 43-jarige Maria Jessica Kuhn wat voorheen as finansiële administrateur by die Hoërskool Kathu in die Noord-Kaap gewerk het, bly…
-
Appèlhof beslis teen spesialis wat weer by hospitaal wil werk
’n Ginekoloog wat gepoog het om sy reg te herstel om pasiënte by ’n Wes-Kaapse hospitaal toe te laat nadat…
-
Kidja-bedrogsaak: Meer as 5 getuies die afgelope dekade dood
In die vyftien jaar sedert die beweerde sameswering van verskeie Noord-Kaapse staatsamptenare om die departement van ekonomiese ontwikkeling, finansies en…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








