Misdaad
-
Waarnemende nasionale polisiekommissaris verwelkom inhegtenisneming van senior beampte op seksuele aanklagte
’n Senior beampte van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) met die rang van luitenant-generaal is in hegtenis geneem op aanklagte wat…
-
11 grypaanval-verdagtes in 5 weke vasgetrek
Minstens 11 verdagtes is die afgelope vyf weke in verband met grypaanvalle in Kaapstad in hegtenis geneem, terwyl die Stad…
-
Ekurhuleni-moorde: 3 in hegtenis ná Dawn Park-moord
Drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Jabulile Ntimba in Dawn Park, Boksburg. Die Gautengse…
-
‘Genoeg is genoeg’: Woede neem toe oor Kempton Park-slagoffers
Burgerlike organisasies, politieke partye en gemeenskapslede het saamgespan om dringende optrede van wetstoepassingsowerhede te eis ná die ontdekking van agt…
-
Wolseley-plaaswag, polisie werk aan veiligheidsplan om plaasaanvalle in gebied hok te slaan
Die Wolseley-plaaswag en die plaaslike polisie is hard besig om aan strategieë te werk om verdere voorvalle van plaas-aanvalle in…
-
Polisielid deel van 4 wat in afpersingsaak in Bellville-hof moet verskyn
Vier mans, onder wie ’n polisielid, word Dinsdag, 25 Augustus, weer in die Bellville-landdroshof verwag in verband met ’n beweerde…
-
16 jaar later: Wat van Peet Viljoen se borgtog?
Die R50 000 wat Peet Viljoen in 2010 as borgtog betaal het, het dié week weer in die soeklig gekom.…
-
Dodetal in Thailandse skoolskietery styg tot nege
Die dodetal ná ’n skietery by ’n skool buite Bangkok in Thailand het tot nege gestyg nadat ’n 12-jarige meisie…
-
Nadoodse ondersoek lei tot moordsaak in Sabie-tragedie
Die Mpumalanga-polisie ondersoek ’n moordsaak ná die dood van twee tieners by ’n vakansieverblyf naby Sabie vroeër die week. Die…
-
Voormalige polisieman aangekla oor drievoudige moord in Kaapse hospitaal
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het ’n formele akte van beskuldiging teen Jean-Paul Malgas, ’n voormalige polisieman, uitgereik in verband met…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








