Carols with the Stars bied ‘n geleentheid om saam met geliefdes die gees van Kersfees te beleef – én die kans om ‘n motor te wen.
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”