Topic Menu:
Die lewensviering van die egpaar wat verlede week in ‘n motorongeluk in Kenneth Kaundaweg oorlede is, vind Donderdag plaas.
|
‘n Egpaar is Maandag dood toe ‘n bakkie van voor in hul Hyundaii10 op Kenneth Kaundaweg tussen Northridge en Urth gebots het.
‘n Ongeluk in Kenneth Kaundaweg het Maandag 4 Mei die lewe van ‘n egpaar geëis.
Link Copy link