Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Music
-
-
VIDEO: Petroljoggie van Bloem wys sy talent met kletsrym
‘n Petroljoggie van Bloemfontein het met sy kletsrymery ‘n tweede plek verower in ‘n bedryfskompetisie. Hy maak graag vir klante ‘n liedjie op die plek op.
-
Musiekfees by Be Human gaan rock
Die BeVonk!-musiekfees bring ook Zaan Sonnekus, Sunset Sweatshop, asook Francois van Coke en die Gevaar, na die verhoog.
-
Klarinetspelers in Bloemfontein byeen vir extravaganza
Internasionale houtblasers kom van 4 tot 7 Januarie na Bloemfontein byeen vir werksessies met studente. en vertonings
-
Gewilde kletsrymer Junior King sterf in ongeluk op N1 in Vrystaat
Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
-
Koor bring sy heel beste voor toer na België
Die Bloemfontein-kinderkoor (BCC) is vir twee gala-konserte in die Odeion te sien voor die koor se Desember-toer na België.
-
Aspoestertjie en die vriende gaan gehoor laat skater
Dié week is daar pret en opwinding, heerlike musiek in kwinkslae op die verhoog wanneer Aspoestertjie (Cinderella) en haar vriende amok maak.
-
Lutherse gemeente in Bfn vier 150ste verjaardag met feesweek
Feesvieringe vind begin Desember plaas wanneer die St. Paulus Lutherse kerk in Bloemfontein sy 150ste bestaansjaar vier.











