Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Misdaad
-
Polisievrou van Lichtenburg doodgery by voetoorgang voor winkelsentrum
Medelye stroom in ná die 53-jarige Eunice Nortman aan haar beserings beswyk nadat ‘n voertuig bo-oor haar gery het terwyl sy ‘n voetoorgang oorgesteek het.
-
Vrystaatse veediefstal: VF Plus eis optrede teen misdaad
Meer as 2 300 beeste en skape is glo die afgelope maand in die Vrystaat gesteel. Die VF Plus eis antwoorde oor inhegtenisnemings, vervolgings en landelike veiligheid.
-
Nalatenskap van vervalle, verlate swembaddens
Besoeke wys vuil, vervalle swembaddens danksy ANC-beheerde administrasie oral oor Mangaung heen.
-
Smile-week by Universitas- Akademiese Hospitaal ontwrig ná diefstal van pype
Die operasies wat vandeesweek vir 18 kinders nuwe hoop sou gee, is ontwrig ná skade weens diefstal by die Universitas-hospitaal.
-
Skietinstrukteurs opgelei om veiligheidsnetwerk in Vrystaat uit te brei
AfriForum het ‘n naweeklange kursus aangebied waarop skietinstrukteurs opgelei is.
-
Inbraak skend erfenis in Bloemfontein
Die veiligheidsmaatreëls by Vrystaatse departement van sport, kuns, kultuur en rekreasie se 12 museums bevraagteken.
-
Inbrekers verniel Ou Presidensie: items van onskatbare waarde verlore
Vermeende inbrekers het skade aangerig en kosbaarhede gesteel uit die Ou Presidensie in Bloemfontein.
-
Hofsaak van driedubbele moord in Wilgehof duur voort
Die twee verdagtes in die moord op Betsie Kruger, haar dogter en haar man, duur voort,
-
Police, CPF and private security remove 21 illegal occupiers in Bloemfontein sweep
Illegal squatters was removed from areas like Happy Valley, Reservoir Island, Heuwelsig and Rayton in a joint operation on 10 June.
-
Tien verdagtes in hegtenis geneem op suidelike stortingsterrein
Private sekuriteitsfirmas help om 10 verdagtes in hegtenis te neem ná inbrake by besighede in Bloemfontein.











