Lientjie Mentz
-
AfriForum wil hof toe gaan om die Mangaung-metro te dwing om inwoners wat aansoek doen, vry te skeld van tarrief vir vullisverwydering.
-
Private kontrakteurs wat vullisverwydering in die Mangaung-metro doen, het tyd tot Woensdag 6 Mei om beswaar te maak teen nuwe tariewe.
-
Caden Kakora en Nita Scholtz-Albetse het op die SA Pluimbalkampioenskappe in Benonie gewys waarom hulle kampioene is.
-
Sorgverlaters van verskillende jeugsorgsentrums in die Vrystaat het tydens die vakansie ‘n kamp bygewoon.
-
Ná die publikasie van sy boek, het Bloemfonteiner Juan Maree die naweek in die TV-program Kwela verskyn om daaroor te gesels.











