Weskus Nuus
-
Sherwoodpark-gemeenskap eis geregtigheid ná 15-jarige Nikita Bailey se dood in bende-kruisvuur wat Atlantis Saterdag geruk het.
-
Atlantis-rugbyspeler Tereska Kabuika inspireer jong meisies tydens rugbykliniek ná haar opkoms in Boland- en junior Springbokvrouerugby.
-
Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit is wat ek wil doen.
-
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel […]










